a common reader

Elisabeth Eybers, Gedigte

· 19 May 2013 |  by Janantoon
· Published in: Boeken Janantoon
· Tagged with: · ·

Elisabeth Eybers, GedigteGedigte
1958-1973

Elisabeth Eybers

fichebak

taal: Afrikaans
gepubliceerd door: Querido
eerste editie: 1978
bindwijze: gebonden
isbn: 90-214-6191-9
pagina’s: 216

verworven via: boekenmarkt Gent

Taalles

Die eerste mededele wat mens leer
vóór drie jaar oud is lewenslank genoeg
om die akuutste nood te formuleer
soos: ek het hongerhou van jouis moeg

Plots uit die soet ontmoeting weggeruk
het hulle ’n nuwe saamkomplek ontdek
om oor en oor, onnosel van geluk,
toereikend te verduidelik: jy en ek …

’n Maand daarna — want tyd bring raad — hanteer
hul moeiteloos diggeweefde sin,
die voegwoorde van kunstige verweer
soos: daarenteenondanksdesnietemin

Elisabeth Eybers (1915-2007)

Facebooktwittergoogle_plusredditpinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_plusredditpinterestlinkedin

Comments are closed.



boekenkast-1

boekenkast-2

boekenkast-3